Wow�.. More begin die 2de gedeelte van die jaar, scary hoe vining die tyd vlieg as mens �n ongelooflike tyd het.

 

Die laaste 6 maande het ek soveel geleer en mense ontmoet vandat ek by De Wet Van Schalkwyk begin werk het. Ek het dinge gedoen wat ek nooit vroeer in my lewe sou doen nie, maar De Wet Van Schalkwyk is al klaar soos �n familie vir my, is gewoond aan almal en voel baie tuis tussen al my kollegas.

 

My eerste ervaring van �n oudit was sommer in die begin van my klerkskap by Drs wat baie interessant was, omdat almal altyd die prentjie het van klerke wat net heeldag in die kantoor sit en vir die rekenaar staar, maar dit is glad nie die geval nie. Dis die lekkerste om so by �n klient te gaan werk, want jy sien nuwe dinge en leer nuwe goed. Ek het die laaste paar maande baie dinge geleer by my kliente, oor hoe hul besigheid werk en wat hul als doen, so mens leer nie net oudit en rekeningkunde by De Wet Van Schalkwyk nie, maar leer jou kliente ken en hul besigheid.

 

Nadat ek op my eerste oudit was en besef het wat oudit eintlik is wanneer jy dit in praktyk doen, was dit vir my interessant gewees om te sien hoe verskillend die vak ouditkunde is teenoor die praktiese deel daarvan, aangesien ouditkunde nie een van my gunstelinge vakke was op universiteit nie, maar nou kyk ek anders na oudit en wil ek net nog meer leer!

 

Voor ek afsluit moet ek die sosiale deel van De Wet Van Schalkwyk vir julle noem, want mens kan nie net heeltyd werk nie, daar moet bietjie speeltyd tussen in wees.

 

Ons het op �n gereelde basis sosiaal verkeer deur vrydae oggende ontbyt te gaan eet voor werk om die week goed af te sluit en buite die kantoor met ons kollegas te kuier en die stres te verlig van die week, want jy kan jouself net in dink hoe hoog die stres vlakke is aan die einde van die week, dan wil jy net uit die kantoor kom en glo my so �n ontbyt werk wonders.

 

En���. net toe ek gedink het ek is klaar met sport na universiteit, moes ek gaan aflos hardloop het saam van my kollegas en ek is nie een van die fikste mense nie, so jul kan net dink hoe het ek gevoel na my 100meter wat ek moes hardloop!!! Dit was beslis �n lekker aand gewees saam die firma, dit het gevoel of ek weer terug is op skool met ons interhoer met die gees en atmosfeer van De Wet Van Schalkwyk wat langs die baan staan en ons aan moedig.

 

Om nou terug te kyk na my eerste 6 maande is �n aansporing vir die res van die jaar en ek is opgewonde om te sien waste verrassings De Wet Van Schalkwyk vir my gaan inhou.

Veracity, professionalism and growth are three words that one immediately associates with the prestigious firm of De Wet Van Schalkwyk. During the past six months I have been privileged to be a trainee accountant at this reputable company, a company and I apologize for using this cliché, which has become like a family to me, where wiser and more experienced members are always there offering you guidance, support and more importantly steering you towards becoming the best accountant that you can be.

I have been fortunate enough to go on audits which have exposed me to a plethora of environments and have enabled me to interact with many diverse people. Every day presents new challenges and training opportunities for me to master the skills that I have been taught, while always feeling secure in the knowledge that a mentor is waiting to offer any assistance. Braais, lunches, ten pin bowling and a fun filled afternoon of play station are all events that I have put down in my social calendar, as De Wet Van Schalkwyk not on focuses on developing you as an accountant but also on you as an individual, by encouraging you to take part in enjoyable teambuilding exercises.

While training as an accountant I have also had to attend classes and thanks to the kindness and generosity of De Wet Van Schalkwyk, who have catered for my intense study needs, this has been possible. Training at De Wet Van Schalkwyk has assured me in my decision to become an accountant due to the caring, ethical and esteemed work environment which has been developed. De Wet Van Schalkwyk � the family where every member counts!